"GEE JOU HART" - 2009

'n Konferensie oor die geknakte kinders van ons land

"'n Riet wat geknak is sal Hy nie afbreek nie; 'n lamppit wat dof brand, sal Hy nie uitdoof nie"

Die 2009 konferensie het op 10 Augustus 2009 by die Elgro Hotel in Potchefstroom plaasgevind.

DIE PROGRAM WAS AS VOLG

8:00 - Aankoms en registrasie
8:45 - Opening
9:00 - "Kinders verdien ons harte!" - Me Monica Botha (Dept. van Maatskaplike Ontwikkeling)
9:30 - "God se Vaderhart" - Ds. Sankie Britz
10:00 - Koffie, tee en verversings
10:30 - Vessels of Mercy bekendstelling
11:00 - HOOFSPREKER EN SANGBEDIENING - Leon Ferreira
12:45 - Afsluiting en bedankings